Voorskrif Op Voorskrif
Voorskrif Op Voorskrif
Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Voorskrif Op Voorskrif sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.
-

Hebreërs Deel 2 – Jesus, ons Hoëpriester vir ewig (Hoofstuk 5-10)
R160.00 Add to cart -

Hebreërs Deel 3 – Die Leidsman en Voleinder van die Geloof (Hoofstuk 11-13)
R125.00 Add to cart -

Jeremia Deel 1 – Jy het my verlaat: Beker en keer terug (Hoofstukke 1-24)
R320.00 Add to cart -

Jeremia Deel 2 – Wanneer God se oordeel uiteindelik aanbreek (hoofstukke 25-52)
R285.00 Add to cart -

Jesaja Deel 1 – Die Woord van die Heilige van Israel, die Oorblyfsel en die Nasies… en die Belofte van die Kind wat gebore sal word (Hoofstukke 1-39))
R375.00 Add to cart -

Johannes Deel 1 – Die Woord Het Vlees Geword (Hoofstuk 1-11)
R265.00 Add to cart -

Levitikus – ‘n Heilige God, ‘n Heilige Volk
R290.00 Add to cart -

Maleagi – Hê ontsag vir die Here, Sidder vir sy Naam
R225.00 Add to cart -

Psalms Deel 1
R210.00 Add to cart -

Psalms Deel 2 (Hoofstukke 23-41)
R210.00 Add to cart -

Genesis Deel 4 – Worstel met God (Hoofstuk 24-36: Jakob en Esau)
R190.00 Add to cart -

Genesis Deel 5 – Fokus vir Verpletterde Drome (Hoofstuk 37-50: Josef)
R190.00 Add to cart