Psalms Deel 1

R210.00

Psalms leer ons van God – Sy eienskappe, wat Hom behaag en mishaag, Sy verhouding met die regverdiges en die goddelose, en Sy openbaring van die toekoms aangaande die Messias redding en oordeel. In Psalms 1-22 leer ons hoe geseënd ons is wat in die regte verhouding met Hom is en in aanbidding tot Hom reageer.

5 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studies wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 0.310 g