Johannes Deel 1 – Die Woord Het Vlees Geword (Hoofstuk 1-11)

R265.00

Hoe goed ken jy die Seun van God? Is jy oortuig dat wat Hy oor Homself gesê het, waar is? Van begin tot einde openbaar Johannes Jesus as die Seun van God.

3 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studies wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 0.465 g