Oorwin Jou Vrese

R165.00

Die lewe is vol van allerhande vrese wat aanslae op jou gedagtes maak, jou siel omkrap en vir jou ongekende stres kan meerbring. Jy hoef egter nie die gevangene van jou vrese te bly nie.

In hierdie ses-weke studie sal jy leer how om jou omstandighede met moed en krag te konfronteer terwyl jy in die vrees van die Here leef – dié vrees wat alle ander vrees oorwin en jou vrymaak om in geloof te wandel.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

22 in stock

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 175 g