Leef wat Jy Bely

R165.00

Kan ander uit jou optrede agterkom wat jy glo? Hierdie deeglike induktiewe studie van Efésiërs 4 en 5 is opgestel om studente te help self ontdek wat God sê oor die leefstyl van ’n ware kind van God

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

804 in stock

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 115 g