Die Hemel, die Hel en die Lewe na die Dood

R87.00

Ontdek wat God sê omtrent die dood, wat by die dood plaasvind en die lewe na die dood.

Baie mense wonder oor wat na die dood gebeur. Vandag het mense ook verskeie teenstrydige sienswyses hieroor. Hoe kan ons absoluut seker wees wat waar is? In hierdie onthullende studie sal jy leer wat die Bybel sê omtrent die dood en wat daarop volg. Die onvermydelikheid van die dood in die konteks van die belofte van die hemel en die realiteit van die hel, sal jou uitdaag tot ’n grondige selfondersoek waarin jy sal ontdek dat die aangryp van die hoop van die ewige lewe, die angel van die dood deur vrede oorwin.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 190 g