Voorskrif Op Voorskrif
Voorskrif Op Voorskrif
Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Voorskrif Op Voorskrif sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.
-

Die Verbond – Verstaan God se Verbond
R220.00 Add to cart -

Efesiërs: Die Kerk – Gevestig in Liefde, Wandel in Krag
R190.00 Add to cart -

Ester – ‘n Man en ‘n Vrou vir ‘n Tyd Soos Hierdie
R155.00 Add to cart -

Esegiël Deel 1 – Julle sal besef dat ek die HERE is (Hoofstuk 1-32)
R250.00 Add to cart -

Filippense – Die Brief van Blydskap
R225.00 Add to cart -

Galásiërs – Wie het Julle Betower? Waarom en hoe?
R190.00 Add to cart -

Genesis Deel 1 – Die Skepping (Hoofstuk 1-2)
R190.00 Add to cart -

Genesis Deel 2 – Die Sondeval, die Vloed en die Nasies (Hoofstuk 3-11)
R220.00 Add to cart -

1 Petrus – Hoe om Vas te Staan As Jy Getoets Word
R160.00 Add to cart -

Exodus – Laat My Volk Trek (Eksodus)
R330.00 Add to cart -

Genesis Deel 3 – Vriend van die Getroue God (Hoofstuk 12-25: Abraham)
R250.00 Add to cart -

Hebreërs Deel 1 – Dink na oor Jesus, Jul Barmhartige Hoëpriester (Hoofstuk 1-4)
R190.00 Add to cart