Ester – ‘n Man en ‘n Vrou vir ‘n Tyd Soos Hierdie

R95.00

Wat is jou roeping? God is ewig betrokke in die verloop van sy skepping, selfs al is ons nie daarvan bewus nie. Hierdie studie wys hoe Ester koningin geword het om God se roeping te volbring vir haar lewe én die van sy volk. Kan God jou gebruik vir “’n tyd soos hierdie”?

4 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 310 g