Konings en Profete 5 – Waar gaan Jy Heen? (‘n Studie van die boek Jona)

R75.00

Het jy al ooit van God probeer weghardloop? Kan ‘n gewone man wegkruip van die teenwoordigheid van ‘n alwetende, almagtige God? God het ‘n onwillige profeet gebruik om ‘n bose stad van sy barmhartigheid teenoor hulle te vertel. As God jou roep om ‘n boodskap oor te dra aan iemand wat jy nie liefhet nie, sal jy weghardloop, kwaad word of gehoorsaam wees, of sal God ‘n groot ramp, aardbewing of vloed moet gebruik om jou aandag op Hom te vestig?

2 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 225 g