Openbaring 1

R135.00

Onthulling van die boek Openbaring (Hoofstuk 1-3)

“Die openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy dienknegte te toon wat gou moet gebeur . . .” (Openbaring 1:1a).

Openbaring . . . die boek wat deur God aan sy kerk, die bruid van die Here Jesus Christus, gegee is. Waarom? Wat wil Hy aan ons bekend maak? Wat wil Hy aan sy kerk sê? Luister aandagtig…

10 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 555 g