Markus – Die Evangelie van Jesus Christus, Seun van God en van die Mens

R155.00

Die belangrikste vraag wat u ooit sal beantwoord, is die volgende: Wie glo u is Jesus Christus?

Met al die menings wat rondvlieg – Hy is ‘n goeie man, ‘n leraar, ‘n profeet, die Seun van God – hoe kan jy weet wie reg is? Die verslag van Markus oor Jesus se lewe gee jou die antwoord. Soos u leer om Markus se verslag noukeurig na te kom sal u agterkom dat Jesus geen twyfel het oor wie Hy beweer het Hy is nie. Sy wonderwerke het Sy gesag oor siekte en swakheid, geestelike duisternis, dooie godsdiens, bedreigings deur die natuur en selfs die dood self getoon.

9 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 545 g