Leef Soos ‘n Kind van God

R165.00

Kan Ander Sien Dat Jy Aan God Behoort? God roep ons tot ‘n lewe van vreugde, gehoorsaamheid en vertroue. Hy roep ons om anders te wees as hulle rondom ons. Hy roep ons om heilig te wees. In hierdie insigryke studie sal jy ontdek dat heiligheid nie ‘n lukrake standaard van die moderne kerk of ‘n onbereikbare doel van sondelose perfeksie is nie. Heiligheid handel daaroor om God te behaag – om op so ‘n manier te leef dat dit duidelik is dat jy aan Hom behoort. Heiligheid maak jou uniek as ‘n gelowige in Jesus Christus. Kom ontdek die wonder van ‘n heilige leefwyse en leer waarom ware heiligheid en ware geluk altyd hand aan hand gaan.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

136 in stock

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 150 g