Die Wese van Effektiewe Gebed

R87.00

Wonder jy soms of God jou gebede hoor – om nie te praat van verhoor nie? Het jy jouself al gevra, Wat help dit om te bid? Verlang jy om die krag van gebed in jou daaglikse lewe te ervaar? Vind die sleutel tot ‘n effektiewe gebedslewe in hierdie boeiende studie wat God se vereistes en sy beloftes aan jou ten opsigte van gebed insluit. Deur middel van ‘n deurgrondige studie van die Onse Vader-gebed, asook ander gebede in die Bybel, ontdek jy God se model van kommunikasie. Jy leer ook gebedsbeginsels en verkry beter begrip van hoe gebed jou nader aan God se hart bring.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 160 g