Maleagi – Hê ontsag vir die Here, Sidder vir sy Naam

R225.00

God sê vir ons dat Hy ‘n gedenkboek hou vir diegene wat Hom vrees en sy Naam eer. Maleagi sal jou voorberei vir die dag wanneer die Here die vensters van die hemel oopmaak en sy seën uitstort.

3 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studies wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 0.310 g