Voorskrif Op Voorskrif
Voorskrif Op Voorskrif
Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Voorskrif Op Voorskrif sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.
-

Johannes Deel 2 – Één In Hom. Die Egte Wingerdstok (Hoofstuk 12–21)
R230.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Titus – Die Ontwikkeling van Karakter en Integriteit te midde van ‘n Samelewing wat Respek vir God Verloor het
R100.00 Add to cart