fbpx

Beginner Induktiewe Bybelstudies vir Kinders

Die Induktiewe bybelstudie vir beginners bied bybelstudies aan wat jong kinders help om belangrike vaardighede aan te leer. Dit sluit in vaardighede wat verwant hou met kleur, vorms, positionele konsepte, lees, wiskunde en behendigheid op verskillende vlakke. En dit alles terwyl hulle die Woord van God bestudeer! Wanneer kinders vra: Hoekom, Wat, Wanneer, Waar, Wie en Hoe, terwyl hulle ontdek wat die Bybel sê, sal hulle denkwyse en redeneringsvermoë in die proses verbeter. Díe reeks is vir kinders wat leer lees tussen die ouderdomme van 4-7.

Kinders sal hulself uiters geniet soos hulle saam met Cooper, Callie en hul getroue hondjie Kate op avontuure gaan op soek na Bybelse kennis. Hierdie unieke reeks sluit alle leerstyle in – visuele, ouditiewe, leef-skryf en kinestetiese – om ‘n prettige en onvergeetlike ondervinding vir elke kind te skep.

  • Wie het dit geskep

    Wie het dit Geskep?

    R220.00
    Add to cart