40 Minute Bybelstudies
40 Minute Bybelstudies
Hou jy van die Bybel, maar nie seker wat dit oor ‘n spesifieke onderwerp sê nie—soos die huwelik of om vry te kom van vrees?
Leer om Bybels te dink, en ontdek wat God sê oor jou werklike vrae met ons 40 minute induktiewe Bybelstudies hieronder. Geen huiswerk nodig nie!





