fbpx

Wie het dit Geskep?

R200.00

Die studie van die skepping is ‘n onderwerp wat kinders kan verstaan. Dit vorm ‘n fondasie vir jong gelowiges. Wanneer kinders verstaan hoe God die aarde geskep het, kan hulle begin om hul rol in die Skepper se plan te sien.

Sit jou kind op die pad na ‘n lewenslange liefde vir God en sy Woord. Vir kinders wat leer lees tussen die ouderdomme van 4-7.

Kinders sal hulself uiters geniet soos hulle saam met Cooper, Callie en hul getroue hondjie Kate op avontuure gaan op soek na Bybelse kennis. Hierdie unieke reeks sluit alle leerstyle in – visuele, ouditiewe, leef-skryf en kinestetiese – om ‘n prettige en onvergeetlike ondervinding vir elke kind te skep.

 

8 Lesse

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Die Induktiewe Bybelstudie vir beginners bied Bybelstudies aan wat jong kinders help om belangrike vaardighede aan te leer. Dit sluit in vaardighede wat verwant hou met kleur, vorms, positionele konsepte, lees, wiskunde en behendigheid op verskillende vlakke. En dit alles terwyl hulle die Woord van God bestudeer! Wanneer kinders vra: HOEKOM, WAT, WANNEER, WAAR, WIE en HOE, terwyl hulle ontdek wat die Bybel sê, sal hulle denkwyse en redeneringsvermoë in die proses verbeter. Díe reeks is vir kinders wat leer lees tussen die ouderdomme van 4-7.

Kinders sal hulself uiters geniet soos hulle saam met Cooper, Callie en hul getroue hondjie Kate op avonture gaan op soek na Bybelse kennis. Hierdie unieke reeks sluit alle leerstyle in – visuele, ouditiewe, leef-skryf en kinestetiese – om ‘n prettige en onvergeetlike ondervinding vir elke kind te skep.

Additional information

Weight 500 g