fbpx

Wees jou Roeping as leier Waardig

R140.00

God roep al sy kinders tot posisies van leierskap en invloed in ons gesinne, gemeenskappe, gemeentes en ook die wêreld. Maar ware leierskap behels veel meer as om bloot die persoon op die voorgrond te wees; dit verg ’n navolgenswaardig lewe. Met hierdie studie van vier belangrike leiers van Israel – Eli, Samuel, Saul en Dawid – sal jy sleutelleierskapbeginsels bestudeer, wat insluit wyse besluitneming onder druk, regstellende aksie wanneer jy verkeerde besluite geneem het, asook navolgenswaardige koersbepaling. Maar belangrikste van alles, jy sal leer wat God van jou verwag – en hoe jy jou roeping as leier waardig kan wees

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

98 in stock

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestude

Additional information

Weight 175 g