fbpx

Wat se die Bybel oor Seks?

R150.00

Hierdie aspek van ons lewens is vir die Skepper van die heelal belangrik. Getroud of ongetroud, jy moet weet wat God omtrent seks sê. Hy is die Ontwerper van hierdie kosbare geskenk en het duidelike grense daargestel om dit te beskerm.  Hierdie openhartige studie sal jou help om die boodskappe van die samelewing teen die waarheid van God se Woord op te weeg. Terwyl jy leer wat God se oorspronklike plan vir seks behels, sal jy waardevolle riglyne  vir daaglikse keuses ontdek.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestude

Additional information

Weight 150 g