fbpx

Vind hoop na ‘n Egskeiding

R140.00

Egskeiding maak seer. Vind troos in God, die Geneesheer en Vertrooster.

Egskeiding gaan gepaard met baie vrae, pyn en frustrasie. Wat gaan ek doen? Hoe gaan ek dit oorleef? Wat gaan van die kinders word? Wat gaan mense van my dink? Wat dink God van my? Hoe gaan jy dit oorkom – daarmee saamleef? Ontdek grondige Bybelse beginsels om jou of ’n geliefde by te staan op die pad van herstel na die hartseer van egskeiding. Hierdie ses-weke studie gee praktiese
raad en bemoedig en verseker jou van God se liefde en verlossende krag wat in selfs die moeilikste omstandighede werksaam is, terwyl jy die toekoms tegemoet kan gaan met ’n goddelike perspektief op jou nuwe realiteit.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 195 g