fbpx

Verstaan Geestelike Gawes

R140.00

Wat is Geestelike Gawes? Geestelike Gawes is dikwels ’n moeilike onderwerp: Wie beskik daaroor – “geestelike mense” of almal? In elk geval, wat is geestelike gawes nou eintlik? Verstaan Geestelike Gawes neem jou reguit na die Woord van God om self antwoorde op jou vrae te vind, by monde van die Gewer van die Gawes. Wanneer jy die Skrifgedeeltes omtrent God se plan vir ons elkeen bestudeer, sal jy ontdek dat geestelike gawes nie ’n moeilike onderwerp is nie – maar dat dit lewensveranderend is. Jy sal ontdek wat geestelike gawes is, wat hul oorsprong is, wie daaroor beskik, hoe dit ontvang word en die werking daarvan in die kerk. Terwyl jy studeer, sal jy ’n nuwe visie ontvang oor hoe jy jou Godgegewe gawes kan gebruik om hoop in jou huis, gemeente en ’n gebroke wêreld te bring.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

 

 

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 145 g