fbpx

Titus – Die Ontwikkeling van Karakter en Integriteit te midde van ‘n Samelewing wat Respek vir God Verloor het

R85.00

Leef jy ’n lewe van integriteit te midde van ’n immorele gemeenskap? Kan die kerk die destruktiewe aanslag van die gemeenskap effektief teenstaan en verander? Is jou lewe ’n toonbeeld van jou geloof? Jy kan die kultuur waarin God jou geroep het verander

3 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 180 g