Sagaria – Dan Sal Hulle Vir My ‘n Volk Wees…

R115.00

Wat sal gebeur op die dag wat die Here koning is oor die aarde? Daar is ‘n tyd van restorasie wat kom vir die opreg. Is jy reg daarvoor?

9 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

SKU: 71557A Category: Tags: ,

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 395 g