fbpx

Rigters – Verdryf jou Vyande

R140.00

Niks het verander sedert die dae van die Rigters nie mense doen nog steeds wat reg is in hul eie oë. Absolute waardes word eenkant geskuif met slawerny van sonde as die gevolg. Slegs God se waarhede en morele beginsels kan vrede en vryheid van slawerny bring

7 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 550 g