Psalms Deel 2 (Hoofstukke 23-41)

R210.00

Daar is baie om te leer uit die Psalms oor die Here en ons verhouding met Hom. In Psalms 23–41 leer ons oor die wag op die Here en die aanbidding van Hom, oor geregtigheid en die vrees van die Here, en oor hoe om met sonde om te gaan. Jy sal ’n patroon vir die bestudering van die Psalms oefen, sodat jy dit op jou eie kan voortgaan om te bestudeer.

4 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studies wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 0.310 g