Oorkom Vrees en Ontmoediging

R155.00

Hierdie in-diepte studie van Esra, Nehemia en Ester handel oor die lewensverhale en konflik van gewone manne en vroue wat dikwels, ten spyte van vrees en ontmoediging, oorweldigende omstandighede getrotseer het. Tog seëvier hulle as oorwinnaars. Leer hoe jy dieselfde kan doen.

13 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

49 in stock

Description

Jy verlang om jou in God se Woord te verdiep, maar jou besige leefstyl vereis ’n spesiale studie-bron om dit vir jou moontlik te maak, nie waar nie? Hierdie opwindende Nuwe Induktiewe Studie Reeks is nét vir jou geskep. God se voorskrifte, beloftes en oogmerke word in elke kort les verduidelik terwyl sy waarhede voor jou ontvou en in jou lewe vorm aanneem. Ideaal vir persoonlike studie, kleingroepe, Sondagskoolklasse en huisgodsdiens, neem hierdie reeks jou van meet af aan op ’n reis van vervulling.

Additional information

Weight 215 g