fbpx

Ontdek wat die Toekoms Inhou

R140.00

‘n Voorskou van God se grondplan.

Deesdae kan self oppervlakkige kennisname van nuusgebeure aanleiding gee tot allerhande kwelvrae in ‘n mens se gemoed. Sal daar ooit vrede op aarde wees? How lank sal die wêreld nog onder die donker wolk van terrorisme moet leef? Kom daar binnekort ‘n een-wêreld heerser?

God het reeds antwoorde op hierdie vrae in the boek Daniël, waarin Hy sy grondplan vir die toekoms uiteensit, voorsien. Om die waarheid te sê, elke ander profesie in die Bybel pas iewers in die plan wat aan Daniel bekendgemaak is. Hierdie verbruikersvriendelike studie gee jou ‘n oorsigtelike blik oor die eindtye en vestig jou vertroue in die Een in wie se hand die toekoms is.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 175 g