fbpx

Nehemia

R165.00

Is dit moontlik vir een mens om ’n verskil te maak? Al wil jou hart met oortuiging “ja” sê, sê jou verstand waarskynlik: “Nee, nie regtig nie. Die probleme is te groot en te ingewikkeld om deur een mens aangepak en opgelos te word.”
Vriend, as dit is hoe jy dink, dan sal jy gaande wees oor hierdie studie van die boek Nehemía. Binne die volgende paar weke sal jy sien hoe God ’n individu kan gebruik om ’n verskil te maak.

5 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 395 g