fbpx

‘n Lewe van Ware Aanbidding

R140.00

Ons spandeer ons lewens deur iemand of iets te aanbid. Wat — volgens jou woorde, gedrag en prioriteite — is die objek van jou aanbidding? Indien jy begeer om ’n heilige God te aanbid, moet jy weet hoe om tot Hom te nader met die regte gesindheid en motiewe. In hierdie nuttige studie sal jy ontdek wat die Bybel sê oor hoe, wanneer en waar ons God in gees en waarheid kan aanbid. Terwyl jy self ontdek hoe die tabernakel van die Ou Testament die weg tot in God se teenwoordigheid openbaar, sal jy toegerus word om God waarlik deur jou lewe te aanbid — sonder oppervlakkige uitdrukkings van aanbidding en dooie rituele.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 150 g