fbpx

Matthéüs Deel 2 – Die Christus, Die Seun van die Lewende God (Hoofstuk 14-28)

R145.00

Het die mense Jesus as die beloofde Messias ontvang toe Hy gekom het? Wat het hulle daartoe gebring om te eis dat Hy gekruisig word? Hy sê Hy kom terug. Indien Hy vandag sou kom, sou mense Hom herken? Wanneer jy Matthéüs Deel 2 bestudeer, sal jy ’n dieper begrip verkry van die opstanding en die krag daarvan in jou lewe. Aanvaar dan die uitdaging om die evangelie met ander te deel

8 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 505 g