fbpx

Matthéüs Deel 1 – Die Koning en die Koningkryk van die Hemele (Hoofstuk 1-13)

R135.00

Wie is die beloofde Messias, die Koning wat op die troon van Dawid sal sit? Wat behels sy koninkryk? Hoe is die karakter en leefstyl van hulle wat deel vorm van hierdie koninkryk? Stap saam met Jesus deur die stede en dorpies van Galiléa en aanskou sy wonderwerke — genesing van siekes, die uitdryf van duiwels, die stil maak van die see . . . Luister na sy lering wanneer hy die kenmerke van sy koninkryk verduidelik. Vra jouself dan af: Wys mý lewe dat ek deel van sy koninkryk is?

7 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 465 g