fbpx

Lukas Deel 2 – Die Verlosser van Sondaars (Hoofstuk 17-24)

R270.00

Wat gebeur wanneer Jesus, wetende dat die kruisiging op Hom wag, voorberei om Jerusalem binne te gaan? Wat presies gebeur wanneer Jesus sterf en opstaan uit die dode? Die voorskrifte vir die lewe in hierdie studie, sal jou toerus om aan sy roeping op jou lewens te voldoen.

7 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 510 g