fbpx

Lukas Deel 1 – Wie is Hierdie Man wat Sondes Vergewe? (Hoofstuk 1-16)

R175.00

Die evangelie van Lukas is ‘n geestelike reis deur gebeure in die lewe van Jesus. Leer uit sy woorde, sy wandel, sy verhoudings met eenvoudige mense en wat dit werklik beteken om Hom “te volg”.

11 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 685 g