fbpx

Liefde vir God en Ander: Die Wese van Ware Geloof

R150.00

Wat Verwag God Regtig van Jou?

Dit is maklik om verward te raak oor hoe om God te behaag. Die een Bybelleraar hou aan jou ‘n lang lys gebooie voor wat jy moet onderhou. Die volgende een sê dit is net genade wat saak maak. Wie is reg?

Eue geleede het Jesus, in ‘n antwoord op hierdie vraag, al die reëls en regulasies van die wet saamgevat in net twee gebooie: liefde vir God en liefde vir mense. Liefde vir God en Ander stel vas hoe hierdie twee gebooie die hart van die Christelike geloof definieer. Terwyl jy rus in die sekere wete van wat God jou roep om te doen, sal jy uitgedaag word om hierdie gebooie te lééf – en ontdek hoe gehoorsaamheid aan Jesus se eenvoudige gebooie jou lewe én die lewens van die mense rondom jou en vernuwe.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 175 g