fbpx

Laat Jou Passie vir God Opvlam

R140.00

Laat jou geloof opvlam om in alle omstandighede helder te skyn.

Dit gebeur dikwels op ons geestelike lewensreis dat apatie teenoor God en sy koninkryk ons geloof uitblus. In plaas daarvan dat geestelike passie ons lewens aanvuur, word dit, soos ‘n stuuroutomaat, deur verskonings bestuur en selfs tot stilstand geruk.Hierdie ses-weke studie sal jou geestelike oë weer open om die dinge te onderskei wat jou verhouding met God ondermyn. Praktiese raad sal opnuut ‘n vuur in jou laat opvlam om jou in ‘n dieper, meer betekenisvolle geestelike lewe in te lei.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 175 g