fbpx

Krag In Die Kennis Van God

R150.00

Jy mag dalk weet ván God, maar weet jy regtig wat Hy omtrent Homself sê — en wat Hy van jou verlang? Hierdie insiggewende studie sal jou help om ’n ware begrip van God se karakter en weë te verkry. Terwyl jy self ontdek wie Hy is, sal jy in ’n dieper, meer persoonlike verhouding met die God van die heelal ingetrek word — ’n verhouding wat jou in staat sal stel om met sekerheid sý krag te midde van die lewe se mees uitdagende omstandighede te toon.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 195 g