fbpx

Konings en Profete 8 – ‘n Liefde wat My nooit sal Versaak (Hosea)

R165.00

Hoséa was die laaste profeet van die Noordelike Ryk, Israel, net voordat hulle as gevangenes weggevoer is na Assirië. Hy het dié nasie aangespreek wat in ontug verval het, ’n volk wat gekies het om God te verlaat en heidenafgode te dien. In Hoséa sal jy leer hoe God handel met hulle wat die rug op Hom keer—en van ’n liefde wat jou nooit sal versaak nie

4 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 345 g