fbpx

Konings en Profete 7 – Herlewing of Gevangenskap? (2 Konings 15-20 \ 2 Kron 26-32)

R135.00

Hierdie dinamiese vierweke-kursus in die Konings & Profetereeks sal ‘n treffende effek op jou wandel met God hê. Jy sal leer hoe God ‘n heidennasie (Assirië) teen Israel opgerig het, as gevolg van sy konings wat voortgebou het op die geestelike verval wat begin het by koning Jeróbeam—wat afgode aanbid het en geweier het om hom op grond van die waarskuwings van die profete, Elía en Elísa, te bekeer.

4 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 480 g