fbpx

Konings en Profete 6 – Gereed om Jou God te Ontmoet (Amos)

R140.00

Soos die Here deur Amos, die herder- profeet, waarskuwend geprofeteer het, kan Hy jou ook gebruik om sy Woord aan ander te verkondig sodat hulle van die komende oordeel gered kan word. Terwyl jy leer hoe mense hulle kan voorberei om hul God te ontmoet, sal jy aangespoor word om dié waarskuwing met hoop te verkondig aan hulle wat daarop ag gee

3 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 300 g