fbpx

Konings en Profete 4 – Spaar U volk, Heer! (Joel\Obadja)

R150.00

Obádja en Joël het geprofeteer aangaande die komende oordeel oor al die volke op die dag van die Here. Wie sou gespaar word? Wat sou met Edom gebeur? Wat sal met jóú gebeur? Gedurende hierdie laaste dae, terwyl ons op die koms van die Dag van die Here wag, moet ons onthou dat God genadig en barmhartig, lankmoedig en groot van goedertierenheid is. Hy roep mense om hulle met hul hele hart tot Hom te bekeer.

5 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 325 g