fbpx

Konings en Profete 3 – Oorhandig die Mantel (2 Konings 2-14 \ 2 Kron 21-25)

R165.00

Kan daar in ons tyd ’n man of vrou soos Elía wees — iemand met sý mantel wat onwrikbaar in God glo en sy Woord onverskrokke verkondig? Hierdie studie uit 2 Konings en 2 Kronieke sal jou help om die onveranderlike krag van God in veranderende tye te ervaar!

5 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 525 g