fbpx

Konings en Profete 2 – God Soek ‘n Hart wat Ten Volle aan Hom Behoort (1 Konings 15-2 Konings 1 \ 2 Kron14-20)

R165.00

Nie Salomo, sy seun Rehábeam of sy seun Abía het God ten volle gedien nie; net so min het Jeróbeam in Israel. Hulle harte was verdeel. Sou God ooit iemand kon vind wat Hom sou dien soos Dawid? Sou Hy iemand vind wie se hart ten volle aan Hom behoort? God sê dat ons Hom moet liefhê met ons hele hart, maar is dit regtig moontlik? Hierdie kursus bied die antwoord.

5 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 450 g