fbpx

Konings en Profete 1 – ‘n Verdeelde hart….’n Verdeelde Volk (1 Konings1-15\2 Kron 1-13)

R195.00

Watter lewenslesse is daar vir ons vandag te leer uit die voorbeelde van Salomo, Rehábeam, Jeróbeam en Abía? Hoe tree God op wanneer sy volk eerder op hul eie insig staatmaak en aan Hom ongehoorsaam is?

8 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 625 g