Kolossense en Filémon
R220.00
VERKRY ‘N WARE KENNIS VAN CHRISTUS SODAT NIEMAND JOU KAN MISLEI NIE!
Kolossense is ‘n brief wat gevul is met ‘n oorvloed skatte van waarheid – skatte wat ons van dwaling sal bewaar as ons dit toegewyd en deeglik bestudeer.
Verpoos ‘n oomblik en bereken die koste met die aanvang van hierdie studie. As jy dit nie nóú doen nie, sal jy nie voorbereid wees op Satan se subtiele taktiek, planne, verleidings, misleidings en ontmoedigings om jou daarvan te weerhou om hierdie studie te voltooi nie.
Die boodskap van Kolossense lê dit wat tans in die Christendom plaasvind, bloot en lei jou om te fokus op die bron van die lewe; daarom wil die vyand van jou siel jou onkundig hou ten opsigte van die wonderlike geheimenisse wat in hierdie boek geopenbaar word.
9 Lesse
Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.
