fbpx

Keuses Sonder Berou

R140.00

Waar soek jy raad? Wat doen jy te midde van versoeking? Hoe neem jy besluite? Hierdie studie antwoord hierdie vrae uit die Bybel, onder die leiding van Heilige Gees. Deur hierdie studie sal jy leer om God te eer en in jóú hart vrede te ervaar

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 130 g