fbpx

Josua – Oorwin jou Vyande

R165.00

Krag en Moed! Hierdie studie sal jou geloof in ‘n getroue God versterk – Hy wat jou in sy hand vashou en jou nooit sal verlaat nie! Die studie van Josua sal jou versterk en aanmoedig om met volharding voort te gaan!

7 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

66 in stock

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 490 g