fbpx

Jesus : Verstaan Sy Dood en Sy Opstanding (Markus 14-16)

R140.00

‘n Studie van Markus14-16.

Die langverwagte Messias was uiteindelik daar – net om verraai en ter dood veroordeel te word. Waarom sou Jesus, wat geweet het wat vooraf sou gebeur, en al die hemelse mag tot sy beskikking gehad het, Homself verneder en toegelaat dat Hy verder verneder, gemartel en uiteindelik doodgemaak is? In hierdie kragtige studie van die laaste hoofstukke van Markus, gaan jy besin oor alles wat met Jesus gebeur het om vergifnis van sondaars te bewerk en hoop aan die hopeloses te bring. Jy sal soos nooit tevore verstaan waarom dit so belangrik is dat ons die goeie nuus van sy dood en opstanding aan ander verkondig.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 155 g