fbpx

Jesus : Ervaar Sy Aanraking (Markus 1-6)

R140.00

Die Aanraking Van Jesus Kan Alles Verander!

Die eerste ses hoofstukke van die evangelie volgens Markus vertel die verhale van mense wat Jesus genader het met ‘n begeerte na die Redder se persoonlike aanraking. Jesus reageer met deernis en reik uit na individue in hopelose persoonlike omstandighede wat deur die samelewing verwerp is. Ontdek self watter verskil ‘n persoon-like interaksie met Jesus en sy aanraking maak, terwyl jy hul stories in hierdie kragtige studie (die eerste in die reeks van drie studies oor die evangelie volgens Markus) bestudeer.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 155 g