fbpx

Jesaja Deel 2 – Troos My Volk (Hoofstukke 40-66)

R210.00

In Jesaja 40-66 het die Here vir Jesaja gesê hy moet gawe woorde met Israel spreek. Hy wou sy volk met Sy woorde troos. Na hul straf vir hul sondes sal daar herstelling vir hulle wees. Hierdie studie say vir jou ‘n voorsmakie gee van die wêreld se toekoms.

9 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

SKU: 71527A Category: Tags: ,

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 590 g